Alles waartoe jy toegang sal kry vir

Graad 8

Oefenvraestelle

Ons bied oefenvraestelle vir sekere vakke wat fantasties is vir eksamenvoorbereiding.

Videolesse

Videolesse word opgeneem deur geregistreerde onderwysers met praktiese ervaring in die klaskamer. Video's is kort en help om inhoud
ouditief te herhaal.

Werkkaarte + Memorandums

Moenie gaan soek vir werkkaarte nie, ons bied baie op ons platform wat KABV-belyn is. Werkkaarte help met inhoud vas lê en te herhaal.

“Ons woon tans in die buiteland, enek tuisskool ons twee laerskool kinders in Afrikaans op 'n Suid-Afrika kurrikulum. Mag ek net asb. noem hoe 'n GROOT, GROOT hulpbron Wolkskool vir ons is. Dit is volledig, die verduidelikings is fantasties en die lesnotas/ werkboeke 'n groot hulp. Ek is SO trots op ons nasie as ek na die kwaliteit van die inhoud op Wolkskool kyk. Ek is julle ewig dankbaar!”
Nicolene van der L

Voel die liefde vir Wolkskool

Ons ouers vertel hoekom Wolkskool hul keuse vir leer ondersteuning is.

“My dogtertjie is mal oor die videos en doen elke dag ‘n werkkaart of drie vir ekstra oefening en hersiening. Ons kan beslis ‘n positiewe verskil in haar punte sien! Die vir ‘n wonderlike platform en vir wonderlike onderwysers.”

Kaylee

“Absolutely every single thing. Videos explain everything so perfectly good and worksheets is great"

Nanna Christelle M

“Die beste ding ooit. Ons leer lekker met die Wolkskool.”

Bianca G

"Baie dankie vir ‘n ongelooflike produk/hulpmiddel – J. het ADHD en met harde werk en hulp van Wolkskool kry sy bo 75% gemiddeld."

Suzaan B

"Sal Wolkskool verseker aanbeveel. My baie gehelp, en help nogsteeds Baie. Dankie wolkskool."

Elain T

“Ons woon tans in die buiteland, en ek tuisskool ons twee laerskool kinders in Afrikaans op 'n Suid-Afrika kurrikulum. Mag ek net asb. noem hoe 'n GROOT, GROOT hulpbron Wolkskool vir ons is. Dit is volledig, die verduidelikings is fantasties en die lesnotas/ werkboeke 'n groot hulp. Ek is SO trots op ons nasie as ek na die kwaliteit van die inhoud op Wolkskool kyk. Ek is julle ewig dankbaar!”

Nicolene van der L

"Ons geniet Wolkskool so baie en dit maak die leer proses makliker vir my Graad 5 seun."

Lisinda J.

“My dogtertjie is mal oor die videos en doen elke dag ‘n werkkaart of drie vir ekstra oefening en hersiening. Ons kan beslis ‘n positiewe verskil in haar punte sien! Die vir ‘n wonderlike platform en vir wonderlike onderwysers.”

Kaylee

“Absolutely every single thing. Videos explain everything so perfectly good and worksheets is great"

Nanna Christelle M

“Die beste ding ooit. Ons leer lekker met die Wolkskool.”

Bianca G

"Baie dankie vir ‘n ongelooflike produk/hulpmiddel – J. het ADHD en met harde werk en hulp van Wolkskool kry sy bo 75% gemiddeld."

Suzaan B

"Sal Wolkskool verseker aanbeveel. My baie gehelp, en help nogsteeds Baie. Dankie wolkskool."

Elain T

“Ons woon tans in die buiteland, en ek tuisskool ons twee laerskool kinders in Afrikaans op 'n Suid-Afrika kurrikulum. Mag ek net asb. noem hoe 'n GROOT, GROOT hulpbron Wolkskool vir ons is. Dit is volledig, die verduidelikings is fantasties en die lesnotas/ werkboeke 'n groot hulp. Ek is SO trots op ons nasie as ek na die kwaliteit van die inhoud op Wolkskool kyk. Ek is julle ewig dankbaar!”

Nicolene van der L

"Ons geniet Wolkskool so baie en dit maak die leer proses makliker vir my Graad 5 seun."

Lisinda J.
resensies

Alles en meer om van jou akademie ʼn sukses te maak.

Sien watter onderwerpe ons tans dek per vak. Vak inhoud word heeltyd ontwikkel en opgedateer.

kurrikulum

Wiskunde

  • Heelgetalle
  • Eksponente
  • Numeriese en meetkundige patrone
  • Funksies en verbande
  • Algebraïese Uitdrukkings
  • Algebraïese Vergelykings
  • Konstruksies
  • Meetkunde van Reguitlyne en 2D-Vorms
  • Gewone breuke
  • Desimale breuke
  • Stelling van Pythagoras
  • 2D Oppervlak en omtrek
  • 3D Oppervlakte en Volume
  • Statistiek
  • Funksies en verwantskappe
  • Interpretasie van grafieke
  • Skets van grafieke
  • Transformasie
  • 3D Voorwerpe - Wet van Euler
  • Waarskynlikheid

Tegnologie

  • Raamstrukture
  • Strukturele onderdele
  • Grafiese kommunikasie
  • Ratte
  • Impak van Tegnologie
  • Ontwerp en maak verpakkings materiaal
  • Negatiewe impak van tegnologie
  • Materiale en kragte
  • Ortografiese tekeninge
  • Hefbome
  • Bereken meganiese voordeel
  • Rattestelsels
  • Ratverhoudings
  • Mynboutegnologie
  • Isometriese sirkel
  • Elektroniese stelsels
  • Energie
  • Elektrochemiese selle
  • Elektrisiteitsvoorsiening
  • Arktiese tekeninge

Sosiale Wetenskappe

  • Die Industriële Revolusie in Britanje en Suidelike-Afrika vanaf 1860
  • Die Minerale Revolusie in Suid-Afrika
  • Die stormloop vir Afrika: laat 19de eeu
  • Eerste Wêreldoorlog (1914 – 1918)
  • Kaarte en aardbolle (fokus: globaal en plaaslik)
  • Klimaatstreke (fokus: Suid-Afrika en die wêreld)
  • Nedersetting (Afrika met ‘n fokus op Suid-Afrika)
  • Vervoer en handel (Fokus: Suid-Afrika en die wêreld)

Natuurwetenskap

  • Fotosintese en respirasie
  • Interaksie en interafhanklikheid in die omgewing
  • Mikro-organismes
  • Atome
  • Deeltjiemodel van materie
  • Chemiese reaksies
  • Statiese elektrisiteit
  • Oordrag van energie in elektriese stelsels
  • Serie-en parallelle stroombane
  • Sigbare lig
  • Die Sonnestelsel
  • Buite die Sonnestelsel
  • Kyk na die ruimte

Engels eerste addisionele taal

  • Write a news report
  • Summary
  • Essay writing
  • Letter writing
  • Dialogue
  • Diary Entry
  • Short story
  • Adverbs
  • Punctuation
  • Subject & predicate
  • Main & dependent clause
  • Figures of speech
  • Abbreviation
  • Verbs as nouns
  • Nouns
  • Phrases
  • Connotation & denotation
  • Tenses
  • Adjectives
  • Sentences
  • Synonyms and Antonyms
  • Literal and Figurative Language
  • Puns
  • Abbreviation and Acronyms
  • Prefixes, Suffixes and Stems
  • Pronouns
  • Homophones & Homonyms
  • Synonyms & Antonyms
  • Active & Passive Voice

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

  • Lewenstandaard
  • Markte
  • Rekeningkundige begrippe
  • Rekeningkundige siklus
  • Brondokumente
  • Kontantontvangstejoernaal van 'n diensonderneming
  • Kontantbetalingsjoernaal van 'n diensonderneming
  • Algemene Grootboek
  • Proefbalans
  • Produksiefaktore
  • Vorme van eienaarskap
  • Bestuursvlakke
  • Funksies van bestuur

Digitale Tegnologie

  • Stelseltegnologiee
  • Woordverwerking
  • Sigbladverwerking
  • Digitale Burgerskap
  • Probleemoplossing

Afrikaans

  • Geesdriftige toesprake
  • Voorbereide Lees
  • Roman: Blinde Sambok
  • Leesbegrip
  • Kortverhale
  • Gedigte
  • Transaksionele tekste
  • Kreatiewe skryfwerk
  • Spelling
  • Klankleer
  • Leestekens
  • Skryftekens
  • Sinne en Sinsdele
  • Woordorde
  • Direkte en Indirekte Rede
  • Lydende en Bedrywende Vorm
  • Morfologie
  • Woordsoorte
  • Letterkunde
  • Prosa
  • Verhalende en beskrywende opstelle
kostes

Wat kos Wolkskool?

Maandeliks
R148 per maand

• Volle toegang tot Wolkskool se inhoud.
• Betaal maand-tot-maand.
• Kanselleer enige tyd.

Kies opsie
Kies Opsie
jaarliks
R1628 per jaar

• Volle toegang tot Wolkskool se inhoud.
• Kry 'n volle maand gratis.

Kies opsie
Kies Opsie
eft-betaling

Indien jy belangstel om ʼn EFT- betaling te maak, kontak ons gerus.

Kontak ons
Kontak Ons
gereelde vrae

Jy het vrae, ons het antwoorde

Ons span staan reg om enige vrae te beantwoord.
Nog vrae? Klik hier!
Nog vrae? Klik hier

Wat is Wolkskool?

Wolkskool is ʼn inisiatief van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), ʼn niewinsgewende organisasie wat deel is van die Solidariteit Beweging. Die SOS staan vir die bevordering van gehalte-onderrig in Afrikaans. Wolkskool is ʼn wêreldgehalte aanlyn leerderbestuurstelsel met inhoud wat aansluit by nuwe, moderne wêreldgehalte onderwysinisiatiewe wat leerders toerus vir die 21ste eeu. Wolkskool se fokus is tans gemik op vervlegte leer en kan as aanvullend tot die kurrikulum in skole gebruik word.

Ons is nie beskikbaar as ʼn tuisonderrig instansie nie. Ons bied ongelukkig nog nie alle vakke wat ʼn leerder sal benodig om ʼn volle skooljaar te voltooi nie. Ons gee ook nie die geleentheid om toetse of eksamens af te lê nie. Wolkskool ondersteun slegs skole en tuisonderrig-leerders moet dus steeds by ʼn opvoedingsinstansie geregistreer wees.

Wat bied Wolkskool?

Wolkskool bied lesse in videoformaat, aanlyn assesserings, werkkaarte en aflaaibare werkboeke wat leerders in hul eie tyd, vanaf enige plek en teen hul eie pas aanvullend tot skoolonderrig kan deurwerk. Wolkskoollesse word opgestel deur die ervare SOS-onderwysers (oftewel Wolkskooldosente) en volg die amptelike KABV-kurrikulum van Suid-Afrika. Wolkskoolinhoud word stelselmatig meer en beter namate materiaal vir vakke en grade aangevul word. Die Inhoud is beskikbaar vir graad 1 tot 12.

Wat kos Wolkskool?

R 148.00 per maand per leerder (maand-tot-maand).

Hoe registreer ek/ sluit aan?

Indien jy nog nooit Wolkskool gebruik het nie, volg hierdie stappe:
1.    Sluit hier aan: https://wolkskool.co.za/sluit-aan
2.    Kies leerder of onderwyser.
3.    Verskaf jou naam, van, e-posadres en wagwoord.
4.    Met die skep van die rekening stem ek in tot die Bepalings en Voorwaardes.
5.    Vul al die besonderhede korrek in by die skerms wat volg.
6.    Kies jou graad (jy kan dit later verander).

Indien jy reeds ingeteken is en nog 'n registrasie wil doen, sorg eers dat jy uitteken uit die bestaande profiel. Volg daarna die stappe hierbo.
volgende vakaanbod

Graad 9